Die Dag toe Guppie Sweef
Performed by: Motorhuis Productions
Director: Alberto Smit
Playwright: Onela Metuso, Alberto Smit, Jeani Heyns
‘n Meertalige narrespel aangebied in Afrikaans en isiXhosa. Guppie bevind homself in André se kou. Die Republiek van die Kapok Boer Vereniging. Die RKBV het ontstaan na ‘n aardbeweing ‘n skeur getrek het rondom ‘n lappie aarde wat twaalf plase, ‘n kerk en ‘n foefieslide adventure park insluit. André oortuig die gemeenskap dat die mense van buite ‘anders’ is, en dat hulle moet bly op die eiland. Maar op ‘n dag maak ‘n nuwe maatjie, Nkululeko, kontak met Guppie. Die produksie sal die jongspan laat skaterlag, terwyl die produksie vrae vra wat die grootmense sal laat nadink oor ons huidige polêre samelewing.
Details
- Duration:
- 45 min
- Recommended Age:
- 6 years – Adult
- Recommended Grade:
- Grade R – Grade 12
- Language(s):
- Afrikaans (first language) / Xhosa (second language)
- Curriculum Connection:
- Dramatic Arts, Life Orientation/Life Skills, Social Sciences
- Themes Covered:
- Change, Discrimination, Identity, Prejudice, Racism, Xenophobia
- Technical Requirements:
Electricity for equipement, general PA system with basic stagelights.
Audience Comments
Ek dink dit was n baie interessante opset. Ons ouer mense kon goed verstaan van die afstigting. Daarom was dit baie snaaks. Die kinders het nie daardie spitsvondigheid verstaan nie maar wel die hele vertoning baie geniet. Uitstekende choreografie en toneelspel. Die twee akteurs was perfek vir hul onderskeie rolle. Martha, after performance at Drama Factory
Press Reviews
Hierdie toneelstuk wys beide kinders en volwassenes dat Suid-Afrika nog steeds versoening kan bewerkstellig en dat ons met begeerte en bedoeling wel kan integreer.
P. Kammies, Die Burger 3 April 2023
Awards Won
- Best Children’s Theatre Production (nominated) — Woordfees, Cape Winelands (2023)
Festival/Event Performances
- Woordfees, Cape Winelands (2023)
- KKNK, Oudtshoorn (2023)