Die Gestewelde Kat – Puss in Boots

Performed by: Story Team

No director listed

No playwright listed

Hans is baie ongelukkig, want sy broers het elkeen ‘n groot erfporsie by hul pa gekry, en hy het vir Kiets gekry. ‘n Kat. Wat doen mens met ‘n kat? Of eerder, wat kan ‘n kat vir jou beteken as jy honger en werkloos is? Maar Kiets laat hom nie onderkry deur Hans se negatiwiteit nie, Hy maak ‘n plan, of drie!

Details

Duration:
50 minutes
Recommended Age:
4 years – 9 years
Recommended Grade:
Grade 2 – Grade 5
Language(s):
English (first language) / Afrikaans (second language)
Curriculum Connection:
Creative Arts, Design, Dramatic Arts, Home/Additional Language, Social Sciences
Themes Covered:
Choices, Creativity, Heroes, Identity, Imagination, Intra/interpersonal conflicts, Life skills, Morality, Prejudice, Relationships, Self-image
Theatre 4 Youth