Boeboes die Breker en die Vleiland-verhaal

Performed by: Story Team

No director listed

No playwright listed

Fifi die Vleipadda en Pollie Palmiet woon in die Vleiland, maar hulle is bekommerd, want Boeboes die Breker het ‘n nare plan. Hy gee vir niks en niemand om, behalwe vir sy eie plesier nie. Sy nuutste gier is om ‘n motorfietsbaan te bou, regdeur die Vleiland! Miskien kan Fifi en Pollie hom keer as hy kan verstaan hoekom die vleiland belangrik is. Of dalk is al wat hom kan keer sy vrees vir paddas.

Details

Duration:
40 minutes
Recommended Age:
3 years – 8 years
Recommended Grade:
Grade R – Grade 2
Language(s):
Afrikaans (first language) No second language listed.
Curriculum Connection:
Dramatic Arts, Life Orientation/Life Skills, Natural Sciences
Themes Covered:
Climate Change, Environmental awareness, Survival