Skip to main content

Die towersleutel neem vir Kalla, Biebie, Vlooi en Flappie op ‘n avontuur na ‘n bos waar die singende, kokende Draak woon. Flappie beland in haar kloue, en amper in haar pot! Leerders sien bekende lees-woorde op die verhoog as deel van die rekwisiete, en word op ‘n interaktiewe manier bekendgestel aan basiese teater-terme.

Audience Comments

“Die leerders het dit vreeslik geniet om hulle gunsteling karakters in lewende lywe te sien.” Laerskool Jongensklip

Language(s): Afrikaans

Curriculum Connection: , ,

Themes covered: , ,

Technical Requirements:

Electricity for sound.

Leave a comment about this production